Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1
Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1



Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië

Brasilië het vandag 2,2 miljoen Namibiese dollar aan die Namibiese regering geskenk om voedselsekerheid in Namibië te ondersteun. Netumbo Nandi-Ndaitwah, die adjunk-premier en minister van internasionale betrekkinge, het die skenking amptelik ontvang. Landbouminister Calle Schlettwein het bevestig dat Namibië in verband met stapelvoedsel naby aan volle selfvoorsiening is en plaaslike mielieproduksie staan tans op sowat 80 persent van die totale vraag. Die ambassadeur van Brasilië in Namibië, Vivian Loss Sanmartin, sê die skenking is ‘n bewys van hul verbintenis om voedselsekerheid aan te spreek, en weerspieël die Brasiliaanse regering se gereedheid om betrekkinge met die Afrika-vasteland te hernu.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.