Brics-lande bespreek veiligheid – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Brics-lande bespreek veiligheid – Kosmos 94.1
Brics-lande bespreek veiligheid – Kosmos 94.1



Brics-lande bespreek veiligheid

Die nasionale veiligheidsraadgewers van die Brics-lidlande vergader van vandag af tot Woensdag in Johannesburg om ‘n sekuriteit-samewerkings-meganisme vir die groepering te ondersoek te midde van talle geo-politiese veiligheids-bedreigings. Brics is ‘n groep lande met snel-ontwikkelende ekonomieë en sluit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika in. President Cyril Ramaphosa se nasionale sekuriteits-raadgewer, Sydney Mufamadi, sal as voorsitter optree. Sekuriteits-kwessies het belangrik geword vir Brics-lande en het dikwels gelei tot gesamentlike militêre of vloot-oefeninge.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.