Britte hou Amerikaanse verkiesing fyn dop

Home Uncategorized Britte hou Amerikaanse verkiesing fyn dop
Britte hou Amerikaanse verkiesing fyn dop

Britte hou Amerikaanse verkiesing fyn dop

Die Britse gesondheidsminister Wes Streeting sê die regering van die Arbeidersparty het geen standpunt oor die Amerikaanse verkiesings nie maar, beklemtoon dat dit wel belangrik is omdat die VSA een van Brittanje se grootste bondgenote is. Streeting sê hulle sal voortgaan om saam te werk.

source