Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak
Die Britse premier Rishi Sunak sê sy regering het nie ‘n ommekeer op sy nul-uitlatingsteikens gemaak met die lisensies vir eksplorasie in die Noordsee nie. Hy sê Brittanje moet onafhanklik wees met sy energie-behoeftes en werk skep. Die lisensies het groot reaksie uitgelok met verskeie optogte wat gehou is. Sunak sê mense verstaan nie nul-uitlatings nie.
Leave a Reply