Buitelanders beskou SA as onveilig
Suid-Afrika is gegradeer as een van die slegste plekke in die wêreld om in te woon en staan op 48ste uit 53 lande. Die ranglys dui aan buitelanders in Suid-Afrika het aansienlike kommer uitgespreek oor die algehele lewensomstandighede in die land, wat die wenslikheid daarvan as ‘n bestemming vir buitelanders beïnvloed. InterNations se uitvoerende hoof, Malte Zeeck, sê die gebrek aan veiligheid is as een van die redes gegee vir die plasing op die ranglys.
Leave a Reply