Calle skaar hom nie by Ekandjo oor selfdegeslaghuwelike
Die kwessie oor selfdegeslaghuwelike bly in die nuus en dit blyk of daar verdeeldheid in die Swapo-party daaroor is. Die landbouminister Calle Schlettwein, stem nie saam met sy party-geledere, veteraan Jerry Ekandjo en Sophia Shaningwa, sekretaris-generaal van Swapo nie. Dit volg nadat Ekandjo onder skoot gekom het vir sy sentimente wat die regbank aanval nadat hy ‘n wetsontwerp in die parlement voorgelê het wat vra om die woord gade uitdruklik in die Wet op Immigrasiebeheer en Huwelike te definieer. Schlettwein het Kosmos 94.1 Nuus gepraat…
Hy voeg by dat wat Namibië met ons bevryding bereik het, is om vry te wees in ons keuses in ons privaat lewens.
Leave a Reply