Cele misluk in die Kaap met wetstoepassing

Home Uncategorized Cele misluk in die Kaap met wetstoepassing
Cele misluk in die Kaap met wetstoepassing


Cele misluk in die Kaap met wetstoepassing

Die DA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor die vertrouensbreuk tussen die publiek en die polisie. Volgens die party skets die Wetstoepassingsbehoeftes en -prioriteiteverslag wat onlangs ter tafel gelê is ‘n donker prentjie van wetstoepassing in die provinsie, met ‘n opsporingsyfer van net 37,78 persent vir ernstige misdade. Dit beteken meer as 62 persent van die dossiere wat vir ernstige misdaad oopgemaak is, is nie opgelos nie. Gillion Bosman van die DA sê die tekort aan speurders, en vervalle geriewe het tot die krisis bygedra: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.