Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag

Home Uncategorized Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag
Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag


Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag

Red Bull se Formule Een-span het ʼn onafhanklike ondersoek begin na sy spanhoof, Christian Horner, ná bewerings van onbehoorlike gedrag. Dit volg nadat ʼn personeellid ʼn klag teen hom ingedien het. Horner ontken die bewerings. Red Bull sê hy beskou hierdie sake in ʼn uiters ernstige lig en die ondersoek sal so gou moontlik afgehandel word. Volgens berigte sal Horner aanbly as span- en uitvoerende hoof van Red Bull Racing terwyl die ondersoek aan die gang is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.