Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra

Home Uncategorized Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra
Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra


Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra

Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek is uitgestel tot Vrydag. Hy het vanoggend gepoog om ‘n formele borgaansoek te bring maar die landdros was nie beskikbaar nie. Botha en sy vrou, van CBI Exchange, word van bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar verdink. Hulle het volgens die staat die bankinstellingswet oortree. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.