COP29: Besoedelaars moet betaal

Home Uncategorized COP29: Besoedelaars moet betaal
COP29: Besoedelaars moet betaal

COP29: Besoedelaars moet betaal

Omgewingsake-minister Pohamba Shifeta het sonder om doekies om te draai by COP29 gesê die lande wat klimaatsverandering aangevuur het, ontwikkelende lande moet vergoed deur middel van versagtingsaksies. Ontwikkelende lande benodig voldoende finansiering om klimaatsverandering te hanteer of daarby aan te pas. Shifeta het bygevoeg die broodnodige ondersteuning moet dringend opgeskaal word sodat die doelwit van die Parys-ooreenkoms bereik kan word. Reaksie is ontvang van die plaaslike ekoloog dr. Peter Cunningham, wat saamstem.

source