Covid hou steeds bedreiging vir werksplekke in
Die Nasionale Instituut vir Beroepsgesondheid in Suid-Afrika sê Covid-19 hou steeds werkplek-gevare in. Die instituut het op ‘n gesamentlike webinaar met die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad gesê die virus stel steeds baie werkers bloot aan verskeie risiko’s. Muzimkhulu Zungu van die instituut het die belangrikheid van deurlopende maatreëls beklemtoon om werknemers se gesondheid ná die pandemie te beskerm:
Leave a Reply