Curro in SA onthef van enige blaam na aantygings van rassisme

Home Uncategorized Curro in SA onthef van enige blaam na aantygings van rassisme
Curro in SA onthef van enige blaam na aantygings van rassisme

Curro in SA onthef van enige blaam na aantygings van rassisme

Gauteng se departement van Onderwys sê hy is tevrede dat Curro Holdings erns maak met maatskaplike samehorendheid. Curro het onder kritiek deurgeloop ná foto’s van laerskoolleerders waarin ‘n swart kind in ‘n toneel ‘n kassier uitbeeld en wit kinders onder meer veeartse en ander beroepe. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle het die kwessie voorlopig ondersoek nadat lede van die publiek van mening was dit toon rassistiese ondertone:

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.