Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien – Kosmos 94.1
Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien – Kosmos 94.1



Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien

President Cyril Ramaphosa het oproepe herhaal dat bestaande internasionale bestuursmatige meganismes by die Rusland-Afrika-beraad in die Russiese stad St. Petersburg versterk moet word. Hy het ook beklemtoon dat die groter deelname van lande inklusiwiteit sal bevorder. Ramaphosa het die afgevaardigdes ook verseker dat Afrika Kontinentale Vryhandels-gebiede Afrika en Brics-vennote sal bevoordeel. Hy vra dat Afrika op die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad verteenwoordig word vir groter verteenwoordiging van die vasteland in inernasionale besluitneming.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.