Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan

Home Uncategorized Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan
Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan


Cyril vra grootboere om kleinboere by te staan

President Cyril Ramaphosa sê grondhervorming is deurslaggewend vir maatskaplike transformasie en die regstelling van geskiedkundige ongeregtighede. Die president het in sy reaksie op die Nasionale Vergadering se oproep tot vrae vir mondelingse antwoorde, die belangrikheid beklemtoon van herverdeling, vergoeding en veilige verblyfreg in die bevordering van landbou-bedrywighede en lewensbestaan. Volgens Ramaphosa word die regering se grondhervormingsprogram ondersteun deur verskeie projekte wat groei en werkskepping stimuleer. Hy het grootskaalse boere aangemoedig om hul kleinskaalse eweknieë te ondersteun:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.