DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien
Die Openbare Beskermer het President Cyril Ramaphosa vrygespreek in die Phala Phala-ondersoek, en beide die African Transformation-beseging en die DA het aangekondig hulle is van voorneme om die bevindings te betwis. Die beweging beplan om ‘n hooggeregshof-hersiening van die verslag aan te vra, wat die behoefte aan aanspreeklikheid rondom die beweerde misdade by Phala Phala beklemtoon. Die DA-leier, John Steenhuisen, beplan ook om regskenners te raadpleeg om die verslag te betwis. Die beweging se woordvoerder, Zama Ntshona, het kommer uitgespreek oor waninterpretasies en onvoldoende bewyse aangehaal:
Leave a Reply