DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word

Home Uncategorized DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word
DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word


DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word

Die DA eis dat die bepaling in die Staatskoerant oor die verkryging van 2 500 megawatt kernkrag vir Suid-Afrika onmiddellik herroep word. Die elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, het die energie-departement onder minister Gwede Mantashe opdrag gegee om met ‘n regverdige, deursigtige, bekostigbare en mededingende proses vir die verkryging van kernkrag te begin. Kevin Mileham van die DA sê die bepaling wat Vrydag verskyn het is onreëlmatig.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.