DA ontevrede oor Onteieningswetsontwerp

Home Uncategorized DA ontevrede oor Onteieningswetsontwerp
DA ontevrede oor Onteieningswetsontwerp

DA ontevrede oor Onteieningswetsontwerp

Die DA het die aanvaarding van die Onteieningswetsontwerp veroordeel en beweer dit is nog ‘n aanval voor die verkiesing deur die ANC op die Grondwet. Die DA se adjunkhoofsweep, Annelie Lotriet, beweer die wetsontwerp is ongrondwetlik en bedreig menseregte. Lotriet sê die DA beplan regstappe en beklemtoon hul verbintenis om die wetsontwerp se grondwetlikheid te betwis.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.