DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere

Home Uncategorized DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere
DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere


DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere

Die DA het die belofte van die adjunk-president, Paul Mashatile, verwelkom dat die landbouminister, Thoko Didiza, binnekort ‘n aankondiging gaan doen vir ‘n ondersteunings- en verligtingshulppakket vir boere wat deur die voëlgriep-uitbreking geraak word. Noko Masipa van die DA sê Suid-Afrika se pluimveebedryf loop erg deur en dit maak nie sin vir die regering om op die kantlyn te staan nie terwyl hele ondernemings bankrotskap en werkverliese in die gesig staar:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.