DA wil weet of plaasaanvalle en EFF-lied verband hou met mekaar
Die DA is diep bekommerd oor die skerp toename in plaasmoorde in Suid-Afrika, sowel as die gevaarlike retoriek wat geweld teen ‘n bepaalde groep in die samelewing aanblaas. Die ANC se versuim om die opruiende uitsprake en plaasaanvalle aan te spreek, toon ’n gebrek aan leierskap in die beskerming van burgers. Die DA doen ’n dringende beroep op die stigting van ’n kommissie van ondersoek om die verband tussen aanhitsing en plaasaanvalle te ondersoek. Noko Masipa, die DA se skaduminister van landbou…
Leave a Reply