Daar moet optrede wees as LP’s die pad byster raak

Home Uncategorized Daar moet optrede wees as LP’s die pad byster raak
Daar moet optrede wees as LP’s die pad byster raak

Daar moet optrede wees as LP’s die pad byster raak

Matthew Parks van Cosatu sê indien Suid-Afrikaners die afdraende pad na totale anargie wil keer, moet die Parlement en wetstoepassingsliggame optree wanneer ʼn Parlementslid die spoor byster raak. Hy sê om politieke boosdoeners met sagkens te hanteer is nie net ʼn belediging teenoor die publiek nie maar sal toekomstige staatskaping en plundery aanmoedig:

source