Daar sal gevolge wees vir voortdurende aanvalle in Rooisee
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, het die waarsku Iran-gesteunde Houthi’s gewaarsku dat daar gevolge sal wees na volgehoue aanvalle in die Rooisee. Die span van meer as 20 lande wat die gebied beveilig het Woensdag een van die grootste aanvalle tot dusver afgeweer. Die onsekerheid raak skeepsvervoer met talle maatskappye wat eerder om Afrika se suidepunt seil. Blinken sê dit kan nie so aangaan nie.
Leave a Reply