Daar’s genoeg brandstof, sê Namcor
Die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië, of Namcor, het probleme met sy krediteure gehad en daar was by tye ‘n tekort aan brandstof in die land gedurende die jaar, veral diesel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Paulo Coelho, die woordvoerder by Namcor, wat die versekering gee dat daar geen brandstof tekorte tydens die vakansietyd sal wees nie.
Leave a Reply