Daar’s groot planne vir Unisa
Die vise-kanselier van die Universiteit van Suid-Afrika, Puleng LenkaBula, het groot planne vir groei aangekondig. By die sluiting van die akademiese jaar het LenkaBula Unisa se posisie as een van wêreld se die topvier mega-universiteite uitgelig en sy rol om tersiêre onderwysuitdagings in Suid-Afrika en reg oor die vasteland aan te spreek. Sy sê die universiteit is in staat om dienslewering te verbeter: