Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning

Home Uncategorized Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning
Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning


Data-insameling in landbou noodsaaklik vir beplanning

Die Namibiese Landbou-unie het in Desember deelgeneem aan die Nasionale Werkswinkel vir Data-insameling en -invoer, wat fokus op die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se landbou-inligtingbestuurstelsel, of Aims. Die Aims-projek is bedoel om toegang tot data te verbeter vir bewys-gebaseerde besluitneming oor verskeie sektore, onder meer gewasse, vee, akwakultuur, bosbou, en landbouinsette. Die voortdurende opdatering van inligting word as noodsaaklik beskou om die gaping in beide nasionale en internasionale databehoeftes te oorbrug. Kosmos 94.1 Nuus het met Jona Musheko, die landbou-ministerie se woordvoerder, gesels oor die belangrikheid van data-insameling vir landbou.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.