Datum vir president Geingob se staatsbegrafnis bekend
Wyle president Hage Geingob se staatsbegrafnis sal op die naweek van 23 en 24 Februarie plaasvind, het president Nangolo Mbumba aangekondig. Verdere aankondigings sal gemaak word deur die inligting-minister, Emma Theofelus, wat om 4-uur by die Staatsinligtingsentrum die reëlings vir die staatbegrafnis sal uiteensit.
Leave a Reply