Saoedi-Arabië het tydens die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, sy oproep vir ‘n onmiddellike wapenstilstand in Gaza herhaal, sowel as ‘n einde aan die toenemende onbestendigheid in die Rooi See. Saoedi-Arabië se buitelandse sake-minister, Prins Faisal bin Farhan bin Abdullah, het tydens ‘n sitting oor die beveiliging van ‘n onsekere wêreld gesê die onmiddellike […]
The post Davos: Saoedi vra wapenstilstand in Gaza appeared first on Kosmos 94.1.
Leave a Reply