Dean Elgar tree uit toetskrieket na Indië-reeks

Home Uncategorized Dean Elgar tree uit toetskrieket na Indië-reeks
Dean Elgar tree uit toetskrieket na Indië-reeks


Dean Elgar tree uit toetskrieket na Indië-reeks

Krieket: Die voormalige Suid-Afrikaanse toetskaptein en staatmaker-aanvangskolwer, Dean Elgar, speel in sy laaste internasionale reeks teen Indië. Die 36-jarige het sy besluit bekendgemaak om uit te tree na die Nuwejaarstoets, wat op 3 Januarie in Kaapstad begin. Indien hy in die toetsspan vir albei toetse teen Indië ingesluit word, sal Elgar op 86 toetse eindig, wat oor 12 jaar strek. Met 5 146 lopies is Elgar die agste hoogste lopiemaker in toetskrieket en 352 lopies agter Mark Boucher, wat sewende op die lys is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.