Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB

Home Uncategorized Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB
Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB


Desmond van Jaarsveld is nuwe TransNamib HUB

TransNamib het die aanstelling van Desmond van Jaarsveld as sy nuwe uitvoerende hoof aangekondig, met ingang vanaf Woensdag. Hy neem oor by Webster Gonzo, wat sedert verlede jaar waarnemende uitvoerende hoof was. Van Jaarsveld was tot onlangs die besturende direkteur van DP World. Hy is geen vreemdeling vir Namibië nie en is ‘n voormalige besturende direkteur by Namibia Breweries, sowel as voormalige besturende direkteur by Imperial en groep uitvoerende hoof by The Lion Match Company.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.