Die toekoms, die ekonomie en klimaatsverandering
‘n Omgewingskenner sê daar moet meer toekomsgerig na klimaatsverandering gekyk word. Volgens die finansminister Ipumbu Shiimi, raak klimaatsverandering en die gepaardgaande droogtes ekonomiese groei in die land. Shiimi voeg by dat tydens die droogte van 2019 het droëland-akkerbou met 48 persent gedaal. Oor die volgende 20 jaar kan tot 6 persent van die BBP jaarliks verlore gaan as gevolg van klimaatsverandering. Kosmos 94.1 Nuus het met Professor Morgan Hauptfleisch, hoof van Nust se Biodiversiteitsnavorsing-sentrum, oor die kwessie gepraat…
Leave a Reply