Dienslewering gaan oor lewering: Uutoni
Die Landless People’s Movement het ‘n beleidskonferensie in Windhoek gehou wat ten doel gehad het om beleide te ontwikkel wat grondhervorming, behuising, onderwys, gesondheidsorg en meer insluit. Dienslewering het ook onder die loep gekom. Kosmos 94.1 Nuus het met die stedelike en landelike ontwikkeling-minister Erastus Uutoni gepraat, wat sy mening oor dienslewering so verwoord het.
Leave a Reply