Dierewelsyn-fonds vernietig ivoor in Frankryk

Home Uncategorized Dierewelsyn-fonds vernietig ivoor in Frankryk
Dierewelsyn-fonds vernietig ivoor in Frankryk


Dierewelsyn-fonds vernietig ivoor in Frankryk

Die Internasionale Fonds vir Dierewelsyn en die Franse Kantoor vir Biodiversiteit het hierdie week 1,8 ton ivoor vernietig. Die operasie is daarop gemik om ivoorhandel te bekamp en bewusmaking te bevorder van die handel wat verantwoordelik is vir die onwettige jag van derduisende olifante. In die bestek van ‘n eeu het Afrika-olifantbevolkings met meer as 90 persent gedaal as gevolg van stropery en daar is nou slegs sowat 400 000 olifante op die vasteland oor. Die Internasionale Fonds vir Dierewelsyn in Frankryk het ook belowe om een boom in Zimbabwe te plant vir elke kilogram ivoor wat hulle ontvang, om die olifante se habitat te help herstel.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.