Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak
Dit is prosedure om ‘n dier wat ‘n mens gedood het dood te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda oor die prosedure gepraat. Dit kom na ‘n Angolese burger Woensdagaand naby Ruacana noodlottig deur ‘n olifant aangeval is.
Leave a Reply