Die buurland se minister van kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, beklemtoon die positiewe impak van die pas-afgelope Agoa-beraad op die ontsluiting van Afrika se ekonomiese potensiaal. Die minister het tydens die Made in Africa-uitstalling by die beraad in Johannesburg haar insigte gedeel oor die deurslaggewende rol wat Agoa speel om klein-, medium- en mikro-ondernemings te steun om […]
The post ‘Dis tyd vir Afrika-innovering’ appeared first on Kosmos 94.1.
Leave a Reply