Dit gons oor spoorlyn tussen Grootfontein en Katima
Reaksie word ontvang op die aankondiging van die vervoerminister John Mutorwa dat die spoorlyn van Grootfontein na Katima Mulilo verleng sal word. Dit sal die lyn met Livingstone in Zambië verbind. Harald Schmidt, die sekretaris-generaal van die Namibiese Logistieke-vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
Hy hoop dat die spoorlyn vervoer op al vier van die land se korridors sal verbeter.
Leave a Reply