Downing Straat se Larry kry nuwe speelmaat

Home Uncategorized Downing Straat se Larry kry nuwe speelmaat
Downing Straat se Larry kry nuwe speelmaat

Downing Straat se Larry kry nuwe speelmaat

Larry die kat kry ’n nuwe speelmaat met die Starmers wat ’n Siberiese katjie by Downing Street sal verwelkom. Volgens die eerste minister wou die kinders ‘n Duitse herdershond hê maar hy kon hulle oortuig om ʼn Siberiese katjie te kry. Die nuwe katjie is een van ʼn hele string troeteldiere wat by Downing Street ʼn huis gevind het. Larry die kat is vir tien jaar al ʼn bekend persoonlikheid en maak dikwels sy verskyning tydens belangrike politieke geleenthede. Hy is ‘n bobaas muisvanger wat reeds ses eerste ministers gedien het.

source