Droogte het erge impak, maar kan bestuur word – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Droogte het erge impak, maar kan bestuur word – Kosmos 94.1
Droogte het erge impak, maar kan bestuur word – Kosmos 94.1



Calle: Droogte het erge impak, maar kan bestuur word

Die landbouminister Calle Schlettwein sê die nadelige impak van die droogte op die natuur en landbousektor is hanteerbaar en kan bestuur word. Schlettwein het die negatiewe uitwerking van droogtes op die beskikbaarheid van water vir produksie en weiding erken, wat lei tot trae groei in landbou. Hy het egter verseker dat die droogte-situasie hanteerbaar is en dat strategiese maatreëls ingestel is om die gevolge te versag. Hy sê daar is reeds ‘n verlaging in vleispryse weens ‘n onstabiliteit tussen vraag en aanbod. Schlettwein beklemtoon dat ten spyte van die uitdagings wat die droogte, die regering verskeie droogtehulp-programme in werking gestel het, insluitend subsidies vir die vervoer van beeste na abattoirs of na beter weivelde.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.