Droogte: Omaheke-boere verloor miljoene – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Droogte: Omaheke-boere verloor miljoene – Kosmos 94.1
Droogte: Omaheke-boere verloor miljoene – Kosmos 94.1


Droogte: Omaheke-boere verloor miljoene

Die Omaheke-streek sukkel reeds ‘n geruime tyd met droë toestande en voedselvoorsiening sukkel. Verlede jaar is daar 45 kinders in die streek dood van wanvoeding met 132 gevalle van ondervoeding wat aangemeld is. Nou word daar berig sedert Oktober verlede jaar het boere by Epikuro die streek meer as 1 130 beeste verloor het. Die waarde word op amper 13 miljoen Namibiese dollar beraam. Daar is 72 waterpunte maar meer as 30 300 bees met groot weidingstekorte wat aangemeld is. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.