Droogte slaan Ohangwena hard
Die Ohangwena streek gaan nog steeds gebuk onder droogte en daar is blykbaar 48 000 huishoudings wat voedselhulp nodig het. Die streeksgoewerneur Sebastian Ndeitunga sê voedselhulp ter waarde van 627 000 Namibiese dollar is gesteel. Daardie saak is tot 2 April uitgestel. Hy voeg by hulle werk onverpoosd om meer voorraad te bekom om meer huishoudings by te staan.
Leave a Reply