Duitsland wettig rook van dagga vir bo-18-jariges

Home Uncategorized Duitsland wettig rook van dagga vir bo-18-jariges
Duitsland wettig rook van dagga vir bo-18-jariges


Duitsland wettig rook van dagga vir bo-18-jariges

Die rook van dagga is nou wettig vir mense ouer as 18 in Duitsland. Vanaf 1 April word volwassenes in Duitsland toegelaat om tot 25 gram gedroogde dagga op hulle te dra en tot drie daggaplante by die huis te kweek. Die nuwe wette volg op ‘n hewige debat oor die voor- en nadele om makliker toegang tot die dwelm toe te laat. Die regering sê die dekriminalisering van dagga sal die versteekte mark tref en die verspreiding van besmette dagga verminder, en sodoende jongmense beskerm.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.