Dupont skop sewes-loopbaan af – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Dupont skop sewes-loopbaan af – Kosmos 94.1
Dupont skop sewes-loopbaan af – Kosmos 94.1


Dupont skop sewes-loopbaan af

Frankryk se voormalige 15-man-kaptein, Antoine Dupont, skop die naweek sy sewes-loopbaan in Kanada af. Hy is ingesluit in die land se span vir die wêreldreeks-toernooi in Vancouver. Dupont het kort na verlede jaar se Wêreldbeker aangekondig hy wil ‘n plek oopspeel in Frankryk se sewesspan vir die Olimpiese Spele in Parys. Dit beteken hy speel nie in die Sesnasies nie. Die land kom in hulle groepwedstryde in Vancouver te staan teen die Verenigde State, Australië en Samoa. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.