Eerste uitbetaling vir aanmeld van onwettige vuurwapen

Home Uncategorized Eerste uitbetaling vir aanmeld van onwettige vuurwapen
Eerste uitbetaling vir aanmeld van onwettige vuurwapen


Eerste uitbetaling vir aanmeld van onwettige vuurwapen

Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die eerste uitbetaling van 3 000 Suid-Afrikaanse rand vir die aanmeld van ‘n onwettige vuurwapen is verlede maand gedoen. Die ontvanger het in Desember ‘n onwettige vuurwapen by die Gansbaaise polisiekantoor aangemeld. Allen sê dit het gelei tot die beslaglegging op ‘n punt-38 rewolwer en ammunisie, en ‘n verdagte is in hegtenis geneem. Hy sê as daar ‘n suksesvolle skuldigbevinding in die saak is, sal die verklikker ‘n verdere 2 000 rand ontvang.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.