Eff staan by Palestyne: Ndlozi
Die EFF-parlementslid Mbuyiseni Ndlozi veroordeel Israel se aanval op Gaza en sê sy party staan by die Palestyne. Hy het in die Parlement deelgeneem aan die Israel-Palestynse debat. Die EFF blameer die toenemende konflik op die besetting en onderdrukking van die Palestynse mense in hulle eie land. Ndlozi beskryf Israel as ʼn rassistiese staat:
Leave a Reply