EFF steun Hlophe
Die EFF-leier, Julius Malema, het regter John Hlophe verseker, hoewel die party niks het nie, hy op die party se steun kan reken. Malema het Hlophe in Kaapstad besoek en hom beskryf het as ‘n baanbreker van die regbank en ‘n intellektueel. Met verwysing na Hlophe se staat van beskuldiging wat op hande is, sê hy swart Afrika-beroepslui wat dit waag om die status quo uit te daag, word opsygestoot. Malema voeg by die EFF sal nooit stilbly terwyl ‘n Afrika-intellektueel vervolg word nie:
Leave a Reply