Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie

Home Uncategorized Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie
Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie



Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie

Die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing Graham Hopwood sê die Namibiese regering moet meer deursigtig wees oor sy vennootskap met Hyphen Hydrogen Energy. Hopwood sê ook daar is geen inligting oor die lewensvatbaarheid en die implementering van die plan nie. Hopwood het vroeër sy kommer uitgespreek oor die manier wat die tenders vir die projek toegeken is. Hyphen het 4 000 vierkante kilometer se grond in die Tsau //Khaeb Nasionale Park in die verre suide, toegeken vir die projek. Die LPM het ook onlangs meer inligting en deursigtigheid gevra.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.