Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur – Kosmos 94.1
Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur – Kosmos 94.1



Ekandjo se omstrede wetsontwerpe goedgekeur

‘n Geslags-aktivis het haar reaksie gegee op die Nasionale Vergadering wat twee wetsontwerpe aanvaar het wat selfdegeslaghuwelike verbied en slegs huwelike tussen ’n man en vrou erken. Veteraan Swapo-parlementslid, Jerry Ekandjo, het hierdie wetsontwerpe ingedien na aanleiding van die hooggeregshof se uitspraak om selfdegeslaghuwelike wat buite Namibië verbind is, te erken. Hy het ook ‘n wetsontwerp ter tafel gelê om afdelings van die Huwelikswet te verander. Die wetsontwerpe is met minimale wysigings goedgekeur en is oorweldigend deur beide kante van die parlement ondersteun. Die wetsontwerp oor die definisie van gade het sonder beswaar deur die komiteestadium gegaan. Kosmos 94.1 Nuus het met aktivis, Linda Baumann, gepraat…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.