Ekonomie knyp en dit raak plaaslike toerisme

Home Uncategorized Ekonomie knyp en dit raak plaaslike toerisme


Volgens Simonis Storm se gasvryheidstatistieke het die persentasie Namibiërs wat toerisme-ondernemings besoek het tot 23,1 persent in Februarie afgeneem, van 24,9 persent in Januarie en 33 persent in Februarie verlede jaar. Daar is egter optimisme vir die komende maande, te danke aan onafhanklikheid-aanbiedings deur Namibia Wildlife Resorts, wat ‘n 60 persent afslag bied tot 31 […]

The post Ekonomie knyp en dit raak plaaslike toerisme appeared first on Kosmos 94.1.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.