Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi

Home Uncategorized Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi
Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi


Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi

Die finansminister, Ipumbu Shiimi is tans besig om sy begrotingsrede in die Nasionale Vergadering te lewer. Hy maak melding van doe verbeterde ekonomiese toestande en sê die 2024-25 begroting is in ‘n beter ekonomiese omgewing ontwikkel. Hy voorspel groei van 4 persent vanjaar.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.