Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik – Kosmos 94.1
Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik – Kosmos 94.1



Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik

Hyphen Hydrogen Energy het ‘n vennootskaps-ooreenkoms met ILF Consulting Engineers, ‘n internasionale ingenieurs- en raadgewende firma, aangegaan om die suksesvolle uitvoering van sy Namibiese groenwaterstof-projek te fasiliteer. Marco Raffinetti, uitvoerende hoof van Hyphen, het aangekondig dat ILF die projekbestuursdienste, tegniese kundigheid, verkryging en kontrak-advies vir die reuse-projek sal verskaf. Jason Kasuto, voorsitter van die Ekonomiese Vereniging van Namibië het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê vir ‘n projek van hierdie groot omvang is dit belangrik dat die regte vennootskappe gesluit word en dat die Namibiërs ewe veel sal baat.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.