Enoch lê vandag sy begroting voor in SA-parlement

Home Uncategorized Enoch lê vandag sy begroting voor in SA-parlement
Enoch lê vandag sy begroting voor in SA-parlement


Enoch lê vandag sy begroting voor in SA-parlement

Die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, waarsku sy reserwefondse is vinnig besig om op te raak, wat onmiddellike optrede noodsaak om die dreigende finansiële krisis te voorkom. Dit minister lê vandag sy mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring voor. Godongwana sê die land moet vinnig en beslis stappe doen aangesien die finansiële reserwes teen Maart 2024 uitgeput kan wees. Hy voeg by daar moet beheer wees oor staatsbesteding, insluitend die instelling van ‘n moratorium op nuwe poste in die openbare sektor en om salarisverhogings vir staatsamptenare te vermy.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.