Entstowwe en Onderstepoort – so lyk die stand van sake
Onderstepoort Biologiese Produkte het die afgelope tyd ‘n reeks struikelblokke met veral die vervaardiging van diere-entstowwe teëgekom, maar daar is hoop aangesien die maatskappy verseker het dat hierdie uitdaging teen Augustus opgelos sal wees. In ‘n groot mate maak Namibië ook staat op Suid-Afrikaans-vervaardigde entstowwe vir sy landboubedryf. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Albertina Shilongo, die hoof van veeartsenydienste in die landbouministerie gepraat oor die jongste rakende entstowwe, veral teen hondsdolheid in Namibië.
Leave a Reply